Bagasie vir die Hart

R100.00

Secure payment options

Description

Ernalize du Toit het in Carnarvon in die Noord-Kaap grootgeword en gematrikuleer. Sy het 'n honneursgraad in joernalistiek, sowel as 'n honneursgraad in Afrikaans en Nederlands. Sy het vir drie jaar by 'n uitgewer gewerk as teksredakteur en bemarkingsredakteur. Ernalize is getroud met Chris en bly tans in Kathu waar sy kommunikasiebeampte, vryskutjoernalis en -teksversorger is. Sy lees graag vir werk en ontspanning en het grootgeword in 'n huis waar almal lief is vir boeke, woorde en Afrikaans. In haar vrye tyd is sy aan die stuur van 'n amateurtoneelgroep.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Lapa
View AllClose