Diagnose Verlief + Die Nuwe Afrigter + Kersiebruid 3In1 Omnibus
63% OFF
Description
DIAGNOSE: VERLIEF_
Maribelle, wat aan die verkeerde kant van die spoor grootgeword het, keer as ān mediese dokter terug na Witklip en open ān praktyk daar. Haar pad kruis met die ryk en gesiene Jordaans sān. Die drie Jordaan-mans is al drie byna prinse. Maar in sulke mans se lewe is daar altyd ān ander meisie, of ān eksmeisie. En dit is Maribelle se lot dat sy op die verkeerde prins verlief raak ā en al drie raak op haar verlief, of so lyk dit. Hoe kry ān meisie die man van haar hart sonder om die ander twee broers seer te maak? En wat beteken mevrou Jordaan se veranderde houding jeens haar?
DIE NUWE AFRIGTER_

KERSIEBRUID:
Die man wat Reanie liefhet, het ān verhouding met iemand anders. En anders as Reanie, het daardie vrou nie erg aan sy tweeling nie. Gaan die man dit nooit insien nie?
Our Delivery Process
Product Category:
Books
Books/Fiction
Books/Fiction/Fiction - Romance
Discount Products