Die lede van die Genootskap van die Groot Uil staar nuwe, vreemde bedreigings in die gesig ... Philip Senekal, die leier van 'n vyftal vriende wat hulleself die Uile noem, oortuig sy pa om hulle...
Die vyf Uile bevind hulle op splinternuwe terrein: die leergimnasium. Al is hulle skooldae op Kranskop verby, is Philip, Hennie, Vaatjie, Jorsie en Berrie se avontuurlus steeds sterk. In die...
In die Krugerwildtuin kom Jorsie per ongeluk op die spoor van drie uitgeslape skelms af vir wie die sukses van hulle smokkelstreke belangriker lyk as die lewe van vyf jong seuns.