Die verlore pikkewyn : 'n Paul & Vlekkie verhaal (Hardback)
Description
Hierdie is nog 'n verhaal van Paul, Vlekkie en Rosa, die drie vriende van die boek Paul & Vlekkie wat Protea in 2017 uitgegee het. In hierdie verhaal besoek die drie die dieretuin. Hulle grom vir die tiere, bewonder die meerkatte en kom af op 'n baie oulike klein pikkewyntjie, Piep, wat baie hartseer lyk.
View AllClose
Our Delivery Process


Product Category:
Books