Eerste Daar

R350.00

Secure payment options

Description

Brig.-genl. W.S. (Kaas) van der Waals was onder andere visekonsul in die Suid-Afrikaanse konsulaat in Angola (1970-1973). Tydens die burgeroorlog het hy in 1975 as militere adviseur vir Jonas Savimbi se UNITA-magte opgetree. Hy is in Nederland gebore en het 33 jaar lank in die SA Weermag gedien. Hy het as 'n jong infanterie- en valskermoffisier begin en in 1992 as die direkteur van die mag se buitelandse betrekkinge uitgetree. Hierna was hy die eerste uitvoerende direkteur van gemeenskapsveiligheid van die stadsraad van Pretoria. Hy is veertien medaljes en dekorasies toegeken waaronder die Suiderkruis-dekorasie en medalje asook die Ordes van Prins Hendrik die Seevaarder van Portugal en Militere Meriete van Paraguay, beide in die Kommandeursklas.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Protea Boekhuis
View AllClose