Leesgids: Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe

R130.00

Secure payment options

Description

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is so saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Daar is skryfspasie om die vrae in die leesgids te beantwoord. By elke hoofstuk is daar 'n kort opsomming, vrae, vertaling van woordeskat, kritiese taalbewustheid en 'n aktiwiteit of twee.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Lapa
View AllClose