Nuwe Stories
85% OFF
Description
Die beste 21 verhale uit die inskrywings vir Human & Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig. In hierdie bundel kan jy die pols van ’n nuwe generasie Afrikaanse skrywers voel. Die verhale dek die hele spektrum_ die alledaagse tot die bonatuurlike; drama, humor en tragedie; liefde, seks, familiesake en natuurlik die lewe en die dood. Die bydraers is Alettie van der Heever, Alida Eloff, Armand Fourie, Bibi Slippers, Carla van Eck, Carolyn Meads, Charl Bezuidenhout, Christina van Deventer, Constant van Graan, Donovan Greeff, Henali Kuit, Janice Keogh, Lezandra Thiart, Madré Roothman, Marni Bonthuys, Nina Botes, Phillip Brand, Trish Goosen, Wilken Calitz en Willim Welsyn.
Dimensions : 13.7 X 21.3 X 2.1 cm
Format : Paperback
Age Group : ADULT
Page Numbers : 208
Our Delivery Process


Product Category:
Books
Books/Fiction
Books/Fiction/Fiction - Modern
New Arrivals
Best Sellers
Discount Products