Rusplek vir die Hart

R100.00

Secure payment options

Description

Marile Cloete is die skrywersnaam wat Alta Cloete gebruik wanneer sy haar hand aan 'n romanse waag. Alta woon in die Paarl en het betreklik laat in haar lewe voluit begin skryf. Nou is daar nie sprake van ophou nie. Skryf maak die lee nes (tot 'n mate) vol en hou depressie op 'n afstand. Skryf bring groot uitdagings, maar ook nuwe visie, nuwe energie, nuwe vriende en ongelooflike bevrediging.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Lapa
View AllClose